Report the ad
Opsoek na Eerlike en Respekvolle Geselskap - Malelane
Sunday, 17 May 2026
No photo
Item details
City:
Malelane, Mpumalanga
Item description
Ek is ʼn rustige persoon wat opsoek is na ʼn volwasse man met goeie maniere en ʼn goeie hart. Iemand wat hou van gesels, lag en mekaar gemaklik leer ken. Geen drama nie, net goeie energie en opregte aandag
